Incubator:Main Page/af
- You can read this page in other languages. The language menu is here.

Welkom by Wikimedia Incubator!
Hierdie is die Wikimedia Incubator, waar potensiële Wikimedia projek wikis in nuwe taal weergawes van Wikipedia, Wikibooks, Wikiquote, Wiktionary en Wikivoyage kan gerangskik, geskryf, getoets en waardig bewys word, om deur Wikimedia Foundation gehuisves te word.
Alhoewel toetswiki's in die Wikimedia Incubator nie hul eie wiki-domeine kry nie, kan hulle gelees en geredigeer word net soos enige ander Wikimedia-projekwiki.
Nuwe taalweergawes van Wikiversity moet op Beta Wikiversity gemaak word, en dié van Wikisource moet op Multilingual Wikisource gemaak word.
Jy kan nie ‘n splinternuwe projek hier begin nie. Jy mag slegs ‘n nuwe taalweergawe van ‘n reeds bestaande projek begin. As jy ‘n splinternuwe projek wil begin, gaan assebelief na voorstellings vir nuwe projekte, of verwys na Wikispore as jy ’n toets wil skep.
Hier is ‘n paar aktiewe wikis:
| These have been approved and/or created: | These are active and might get their own site soon:
|
These will likely stay here: |
Hoe om 'n nuwe toets-wiki te beginAs jy hier is om 'n splinternuwe taaluitgawe van 'n projek te begin, kan jy al die inligting wat jy nodig het in die handboek vind. Neem asseblief kennis van die plaaslike beleid. Enkele belangrike reëls:
Hoe om by te dra to ‘n toets-wiki op Wikimedia IncubatorAs jy enige kennis het van 'n taal wat tans 'n toetswiki hier het, word jy sterk aangemoedig om bydraes tot daardie toetswiki te maak. Gee asseblief al dié bladsy se daardie jy skep ‘n korrekte voorvoegsel. Sien meer inligting oor voorvoegsels hier. |
[edit]
2026
2025
| |
|
Kontak/Help:
|
Die Wikimedia Foundation bedryf ‘n diverse hoeveelheid ander veertalige en gratis inhoud projekte:
Die vrye ensiklopedie
Woordeboek en tesourus
Gratis inhoud biblioteek
Versameling van aanhalings
Gratis handboeke en handleidings
Gratis leermateriaal en aktiwiteite
Die vrye aanlyn reisgids
Gids van spesies
Die vrye kennisdatabase
Gedeelde Mediabewaarplek
Wikimedia projek koördinering
Wiki sagteware ontwikkeling
Biblioteek van funksies