Wy/af/UNESCO Wêrelderfenislys
'n UNESCO Wêrelderfenisgebied is 'n geografiese terrein wat gekies is vir die Verenigde Nasies se Opvoedkundige, Wetenskaplike en Kulturele Organisasie se Internasionale Wêrelderfenisprogram. Die program het ten doel om terreine van uitstaande belang, hetsy kultureel of natuurlik, vir die gemeenskaplike erfenis van die mensdom te bewaar. Terwyl die Wêrelderfeniskomitee 'n lys van Wêrelderfenisgebiede byhou, doen hulle geen onafhanklike hersiening nie; in die praktyk word hulle deur elke nasionale regering gelys. Ná die 2023-sessie van die Wêrelderfeniskomitee is daar altesaam 1 199 terreine. Met ongeveer 400 terreine op die tweede kleinste kontinent, het Europa verreweg die hoogste digtheid van wêrelderfenisterreine. Slegs 'n bietjie meer as 200 terreine is in die Amerikas en Oseanië gekombineer.
Amptelike naam | Ligging | Kriteria | Jaar | Notas |
---|---|---|---|---|
Al Qal'a van Beni Hammad | Saharan Atlas | Kultureel | 1980 | |
Djémila | Sétif | Kultureel | 1982 | |
Kasbah van Algiers | Algiers | Kultureel | 1992 | |
M'zab Valley | M'zab | Kultureel | 1982 | |
Tassili n'Ajjer | Saharan Algeria | Gemengd | 1982 | |
Timgad | Batna | Kultureel | 1982 | |
Tipasa | Tipaza | Kultureel | 1982 |
Benin
[edit | edit source]Amptelike naam | Ligging | Kriteria | Jaar | Notas |
---|---|---|---|---|
Abu Mena | Alexandria | Kultureel | 1979 | Sedert 2001 as gevaarlik gelys |
Antieke Thebe met sy Necropolis | Luxor | Kultureel | 1979 | |
Historiese Kaïro | Kaïro | Kultureel | 1979 | |
Memphis en sy Nekropolis – die Piramidevelde van Giza tot Dahshur | Memphis, Kaïro/Giza, Dahshur | Kultureel | 1979 | |
Nubiese monumente van Abu Simbel tot Philae | Abu Simbel, Philae | Kultureel | 1979 | |
Saint Catherine Area | Saint Catherine | Kultureel | 2002 | |
Wadi Al-Hitan (Walvisvallei) | Walvisvallei | Natuurlik | 2005 |