Wy/af/Kaïro

From Wikimedia Incubator
< Wy‎ | af
Wy > af > Kaïro

Kaïro is die hoofstad van Egipte en, met 'n totale bevolking van Groter Kaïro-metropolitaanse gebied van meer as 16 miljoen mense, een van die grootste stede in beide Afrika en die Midde-Ooste (die streke waaroor dit gerieflik geleë is). Dit is ook die 19de grootste stad ter wêreld, en onder die wêreld se digbevolkte stede.