Wy/af/Wikivoyage:Oor

From Wikimedia Incubator
< Wy‎ | af
Wy > af > Wikivoyage:Oor

Wikivoyage is 'n veeltalige projek om 'n gratis aanlyn reisgids te skep.

Hoekom moet ek Wikivoyage gebruik?[edit | edit source]

  • Alhoewel tradisionele reisgidse maandeliks of jaarliks hersien kan word, word Wikivoyage se gidse op 'n gereelde basis geredigeer en bygewerk en inligting verander dikwels vinnig.
  • Foute in Wikivoyage-gidse word gewoonlik reggestel sodra dit gevind word, eerder as binne maande of jare.