Wy/af/Singapoer

From Wikimedia Incubator
< Wy‎ | af
Wy > af > Singapoer

Singapoer is 'n eiland en 'n groot stad. Moderne Singapoer is in 1819 as 'n Britse handelskolonie gestig, en sedert onafhanklikwording het dit een van die wêreld se welvarendste lande geword en spog met een van die wêreld se besigste hawens.

Gaan in[edit | edit source]

Toelatingsvereistes[edit | edit source]

Burgers van Australië, die Europese Unie, Nieu-Seeland, Noorweë, Suid-Korea, Switserland, die Verenigde Koninkryk en die Verenigde State het nie 'n visum nodig vir verblyf van 90 dae of minder nie.