Wy/af/Pjongjang

From Wikimedia Incubator
< Wy‎ | af
Wy > af > Pjongjang

Pjongjang ( Koreaans : 평양, P'yŏngyang) is die hoofstad van Noord-Korea, met sowat 2 750 000 inwoners. Dit is aan die Taedong-rivier in die suidweste van die land en staan bekend as die hoofstad van die rewolusie.