Wy/af/Hong kong

From Wikimedia Incubator
< Wy‎ | af
Wy > af > Hong kong

Hong kong is vir minstens 'n eeu 'n belangrike bestemming vir toeriste en sakelui van regoor die wêreld. Vandag is dit ook 'n belangrike toerismebestemming vir China se toenemend gegoede vastelandbevolking. Dit is 'n belangrike lugspilpunt met verbindings na baie van die wêreld se stede.