Wy/af/Gauteng

From Wikimedia Incubator
< Wy‎ | af
Wy > af > Gauteng

Gauteng is een van die provinsies in die noordooste van Suid-Afrika.

Streke[edit | edit source]

Verstaan[edit | edit source]

Klimaat[edit | edit source]

Gauteng, 'n somerreënvalgebied, ervaar warm somersdae wat dikwels kort maar intense middagdonderstorms tot gevolg het, wat gewoonlik met donderweer en weerlig gepaard gaan. Somersnagte is ook warm.

Praat[edit | edit source]

Xhosa, Pedi, Venda en Xtshitsonga is algemeen. Moenie verbaas wees om geluide te hoor nie, want mense rondom Gauteng praat gewoonlik harder.

Engels word wyd in Gauteng gepraat en jy sal selde iemand ontmoet wat dit nie kan praat nie. Afrikaans, Sotho en Zoeloe is ook algemeen.