Jump to content

Wn/af/Hooggeregshof verhoed aanhitsing tot grondbesetting

From Wikimedia Incubator
< Wn | af
Wn > af > Hooggeregshof verhoed aanhitsing tot grondbesetting

Die hooggeregshof in Pretoria het Woensdag 'n bevel toegestaan wat die verlinkse groep Black First Land First (BLF) verbied om die publiek aan te hits om grond onwettig te beset. Die hofaansoek is deur AfriSake gebring. Die hof het ook gelas dat BLF AfriSake se regskoste dek. BLF het in Junie 2017 'n beroep vir grootskaalse grondbesettings gedoen, berig Maroela Media. Die Pan-Afrikanistiese groep het voorts aangevoer dat hulle in 2018 grootskaalse grondbesettings sal fasiliteer.

Bronne

[edit | edit source]